Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dwykarivier
Dwykarivier [boodskap #121711] Sa, 08 Desember 2018 05:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Dwykarivier is 'n sytak van die Gouritsrivier. Sy naam is gegee aan 'n bekende geologiese formasie in die Karoo. Dit ontspring in die Komsberg, so 'n 16 km noord van Merweville en is 95 km lank.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dwergpapegaai
Volgende onderwerp: Dysselsdorp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:31:26 MGT 2024