Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dwergpapegaai
Dwergpapegaai [boodskap #121710] Sa, 08 Desember 2018 05:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die dwergpapegaai of parkiet (Agapornis roseicollis) is 'n klein papegaai en die enigste Suid-Afrikaanse dwergpapegaai. Hulle hou in droë landskap en word deur die naturelle beskou as 'n gids na water.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dwergkwartel
Volgende onderwerp: Dwykarivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:37:08 MGT 2024