Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dwergkwartel (Turnicidae)
Dwergkwartel [boodskap #121709] Sa, 08 Desember 2018 05:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dwergkwartel (Turnicidae) is 'n kleiner voël as die kwartel met geen agtertoon. Die wyfie is groter en is helderder bruin gespikkel as die mannetjie. Hy broei die eiers uit, en die wyfie paar met verskeie mannetjies agtereenvolgens. Nie-swerwend en word hoofsaaklik benoorde Suid-Afrika aangetref.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dutoitspan
Volgende onderwerp: Dwergpapegaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:33:08 MGT 2024