Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dutoitspan
Dutoitspan [boodskap #121708] Sa, 08 Desember 2018 05:08
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dutoitspan is 'n pan in Griekwaland-Wes. 'n Beroemde diamantmyn wat in 1869 daar naby begin is en 'n dorpsgebied, nou deel van Kimberley, dra albei die naam. Die oorspronklike myn is in 1896 deur De Beers Consolidated Mines oorgeneem.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Du Toit, Ds. Stephanus Jacobus
Volgende onderwerp: Dwergkwartel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:18:54 MGT 2024