Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dutchman
Dutchman [boodskap #121704] Sa, 08 Desember 2018 04:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dutchman kan na een van die volgende verwys:

1. Die naam wat deur diamantdelwers aan 'n soort kwarts gegee is wat soos 'n ongeslypte diamant lyk.

2. Neerhalende of spottende term vir 'n wit Afrikaanssprekende persoon.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Durnford, Kolonel Anthony William
Volgende onderwerp: Du Toit, Dr. Alexander Logie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:04:29 MGT 2024