Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Durnford, Kolonel Anthony William
Durnford, Kolonel Anthony William [boodskap #121703] Sa, 08 Desember 2018 04:57
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kolonel Anthony William Durnford was 'n Britse offisier in die Royal Engineers. Op 24 Mei 1830 gebore. Sluit in 1846 by die leër aan en kom in 1871 na Suid-Afrika waar hy Koloniale Ingenieur vir Natal word. Nadat hy die regering verteenwoordig het by die kroning van Cetshwayo in 1873, het hy die aandag op hom gevestig met sy dapperheid in die Langalibalele-veldtog in 1875. Op 20 Januarie 1879 het hy by Isandhlwana gesneuwel onderwyl hy dapper geveg het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Durbanville
Volgende onderwerp: Dutchman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:08:11 MGT 2024