Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Du Plessis, Dr. Josias Hendrik Otto
Du Plessis, Dr. Josias Hendrik Otto [boodskap #121699] Vr, 07 Desember 2018 18:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Josias Hendrik Otto du Plessis was die Administrateur van Kaapland. Op 23 Februarie 1907 op Vanrhynsdorp gebore. Ontvang sy onderwys op Bredasdorp en studeer op Stellenbosch. Na 'n joernalistieke loopbaan word hy Direkteur van Staatsinligting en dien op die Suid-Afrikaanse afvaardiging na die Statebondskonferensie (1949-53) en op die Sentrale Komitee van die Van Riebeeckfees in 1952. In 1953 word hy Volksraadslid vir Stellenbosch en in 1958 Administrateur van Kaapland. Sy onvermoeide werk in dié hoedanigheid het ongetwyfeld gelei tot sy vroeë dood in 1960.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Du Plessis, Professor Johannes
Volgende onderwerp: Durban
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:52:06 MGT 2024