Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dullstroom
Dullstroom [boodskap #121691] Vr, 07 Desember 2018 14:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dullstroom is 'n dorp in Oos-Transvaal (Mpumalanga), die hoogste in die provinsie op 'n hoogte van 2 100 meter (6,811 voet) bo seespieël. In 1882 gestig en vernoem na Wolterus Dull, 'n Hollander wat vir sy stigting verantwoordelik was. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog is die dorp verwoes en het die meeste setlaars na Nederland teruggekeer. Dit is 'n boerderysentrum. Forelle in die strome lok vlieghengelaars. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,086 (340 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dukuza
Volgende onderwerp: Duncan, Sir Patrick
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:51:52 MGT 2024