Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dukuza
Dukuza [boodskap #121690] Vr, 07 Desember 2018 14:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dukuza was die hoofkraal van die Zoeloekoning, Tsjaka. Gestig nadat hy in 1818 die troon bestyg het. In sy bloeityd was daar 'n bevolking van duisende.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Duke of Edinburgh's Own Rifies
Volgende onderwerp: Dullstroom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:24:44 MGT 2024