Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Duke of Edinburgh's Own Rifies
Duke of Edinburgh's Own Rifies [boodskap #121689] Vr, 07 Desember 2018 14:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Duke of Edinburgh's Own Rifies (Dukes) was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid wat op 29 November 1855 gestig is. Veg in die Negende Grensoorlog 1877-78, die Zoeloe-oorlog in 1879, die Basoetolandse rebellie, die Langeberg-veldtog 1897, die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902, en die Suidwes-Afrika-veldtog 1915. Dit het deel gevorm van die Eerste Suid-Afrikaanse Infanteriebrigade in Abessinië en Noord-Afrika gedurende die Tweede Wêreldoorlog.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Duiwelspiek
Volgende onderwerp: Dukuza
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:13:03 MGT 2024