Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Duikers (Steganopodes)
Duikers [boodskap #121679] Vr, 07 Desember 2018 06:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Duikers (Steganopodes) is 'n familie seevoëls waarvan al vier tone geweb is. Die vrugbaarste van alle ghwano-produseerders. Leef hoofsaaklik van sardientjies en het die eienaardige gewoonte om hulle vlerke oop te hou sodat dit kan droog word nadat hulle vis gevang het. Die grootste soort is die witborsduiker, wat op die Kaapse Vlakte gesien word. Trekduikers is swart, baie kleiner en vlieg in lang rye of sit soos 'n mat op die water. Verwant aan die slanghalsvoël, malgasse, tropiese voëls en pelikane.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Duiker
Volgende onderwerp: Duineveld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:46:16 MGT 2024