Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Duiker
Duiker [boodskap #121678] Vr, 07 Desember 2018 06:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Blouduiker, ook 'n zoempie genoem.
'n Blouduiker, ook 'n zoempie genoem.
'n Duiker is 'n alleenloperbok wat in baie dele van Suid-Afrika en Zimbabwe (Rhodesië) aangetref word. Die naam kry hy omdat hy skielik in die bosse induik as hy agtervolg word. Daar is twee soorte, die rooiduiker (Cephalophus natalensis), 'n klein grasieuse diertjie wat selde hoër as 2 voet is, en die bloubokkie of blouduiker (C. monticola) wat net 13 duim hoog is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dugmore, Eerw. Henry Hare
Volgende onderwerp: Duikers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:45:05 MGT 2024