Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Duerden, Professor James Edwin
Duerden, Professor James Edwin [boodskap #121676] Vr, 07 Desember 2018 05:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Professor James Edwin Duerden was 'n Suid-Afrikaanse dierkundige. Gebore in Lancashire en studeer in Londen en aan die John Hopkins Universiteit in die Verenigde State, waar hy spesialiseer in koraal en seedierkunde. Hy kom na Suid-Afrika as hoof van die afdeling Dierkunde aan die Universiteit Rhodes in Grahamstad en het later 'n belangrike ondersoek gedoen na die natuurgeskiedenis van volstruise vir die Unie-regering. Oorlede in 1937.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Duckitt, Hildagonda Johanna
Volgende onderwerp: Dugmore, Eerw. Henry Hare
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:56:13 MGT 2024