Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dubbeltjie
Dubbeltjie [boodskap #121673] Vr, 07 Desember 2018 05:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dubbeltjie kan na een van die volgende verwys:

1. Geld: 'n Tradisionele Kaapse naam vir 'n pennie. Daar was oorspronklik 'n muntstuk met die naam, gelykstaande aan naastenby 'n stuiwer.

2. Plant (Tribulus terrestris L.) wat inheems is aan die hele Suid-Afrika, behalwe Mpumalanga. Ook genoem duwweltjie, dubbeltjiedoring, hondedoring, volstruisdoring of volstruisdubbeltjie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Drywende Rif
Volgende onderwerp: Dube, Eerw. John L.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:14:06 MGT 2024