Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dronkgras
Dronkgras [boodskap #121668] Do, 06 Desember 2018 16:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dronkgras is 'n volksnaam vir verskeie soorte gras, insluitende
(1) Melica decumbeus Thunb, en
(2) Equisetum ramosissium,
wat 'n halfverlammende uitwerking op beeste het.
Sien Klossiegras.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Drifgeskil
Volgende onderwerp: Dronksiekte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:48:53 MGT 2024