Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Zuid-Afrikaansche Driemanskap
Zuid-Afrikaansche Driemanskap [boodskap #121665] Do, 06 Desember 2018 16:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Zuid-Afrikaansche Driemanskap verwys na 'n groep van drie leiers wat in 1880 op inisiatief van Paul Kruger deur die Transvaalse Volksraad aangestel is om die land tydens die Britse bewind te bestuur totdat die Republiek herstel is. Dit het bestaan uit Paul Kruger as Onder-president, Piet Joubert as Kommandant-generaal en Martinus Wessel Pretorius. Die Driemanskap was in bevel tot die verkiesing van Paul Kruger as President in 1883.

Nog 'n Driemanskap is later in die Klein Vrystaat ingestel.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Drawwertjie (loopvoël)
Volgende onderwerp: Drietoon-strandloper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:24:20 MGT 2024