Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Marydale (Draghoender)
Marydale [boodskap #121660] Do, 06 Desember 2018 06:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Marydale (vroeër Draghoender) is 'n dorp naby Prieska in Noordwes-Kaapland. In 1902 gestig deur die NG Kerk en genoem na Maria, die vrou van G.P. Snyman, eienaar van die plaas Kalkput waarop die dorpie uitgelê is. Die N10-nasionale pad gaan by die dorpie verby. Dit is 'n skaap- en beesboerderysentrym, vroeër ook 'n asbesmynsentrum.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.


Vorige onderwerp: Draaijakkals
Volgende onderwerp: Drakensberg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:19:26 MGT 2024