Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dove-Wilson, Sir John Carnegie
Dove-Wilson, Sir John Carnegie [boodskap #121657] Do, 06 Desember 2018 06:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir John Carnegie Dove-Wilson was 'n Regter-president van Natal. In 1865 in Skotland gebore. In 1888 tot die balie toegelaat en praktiseer in Edinburgh tot 1894 toe hy as regter van die Natalse Hooggeregshof aangestel is. In 1911 word hy Regter-president. Hy was voorsittende regter tydens die Hoogverraadverhore na die staking van 1922 aan die Rand. Tree af in 1930 en vestig hom in Edinburgh waar hy in April 1935 oorlede is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Douglas
Volgende onderwerp: Dowling, Dr. Thomas Barrow
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:34:58 MGT 2024