Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Douglas
Douglas [boodskap #121656] Do, 06 Desember 2018 06:40
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Douglas is 'n dorp in Noord-Kaapland aan die Vaalrivier, nie ver van die samevloeiing met die Oranjerivier nie. In 1838 as 'n sendingpos gestig en Backhouse genoem na 'n Kwaker-reisiger, James Blackhouse, wat dié dele in daardie tyd besoek het. In 1867 is dit na Douglas herdoop na generaal sir Percy Douglas, Luitenant-goewerneur van die Kaapkolonie. Dit is belangrike besproeiingsgebied. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 5,200 (1,400 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dorthesia
Volgende onderwerp: Dove-Wilson, Sir John Carnegie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:07:15 MGT 2024