Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dorsland
Dorsland [boodskap #121653] Wo, 05 Desember 2018 11:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Dorsland is 'n gebied in die noorde van Botswana, bekend vir sy gebrek aan water. Dit is waarskynlik so genoem deur lede van die Dorslandtrek, wat van 1874 tot min of meer 1905 deur die gebied uit die destydse Zuid-Afrikaansche Republiek na Humpata in die Portugese kolonie Angola getrek het. Sien Dorslandtrek.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dordrecht
Volgende onderwerp: Dorslandtrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:47:28 MGT 2024