Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dordrecht
Dordrecht [boodskap #121652] Wo, 05 Desember 2018 11:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dordrecht is 'n dorp in Kaapland. In 1857 deur ds. A. Murray van die N.G. Kerk gestig en vernoem na die dorp in Holland wat beroemd was in die vroeë geskiedenis van die Kerk. Geleë in die Stormbergreeks op 'n hoogte van 5,370 voet en bekend vir sy verfrissende klimaat. In die Tweede Vryheidsoorlog deur die Boere beset en in 1899 tydelik deur die Vrystaat geannekseer. Die vernaamste aktiwiteit is skaap- en beesboerdery. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,019 (968 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dopper
Volgende onderwerp: Dorsland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:10:48 MGT 2024