Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dopper
Dopper [boodskap #121651] Wo, 05 Desember 2018 10:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Doppers is die volksnaam vir die Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika, 'n seksie wat in 1859 van die ouer Nederduitse Gereformeerde Kerk weggebreek het. Dit is van die oudste kerkverbande onder die Afrikaners en word as een van die Drie Susterkerke beskou. Die kerk is gestig deur ds. Dirk Postma en dit volg die Presbiteriaanse gebruike wat in 1618-19 deur die Sinode van Dordt neergelê is, en hersien is in 1913 en 1924; Die woord 'Dopper' is vermoedelik 'n vervorming van 'Domper' - die demper op iemand plaas - in die navolging van hulle Calvinistiese beginsels, selfs strenger as dié van die ouer Kerk. President Kruger was 'n vooraanstaande ondersteuner. Onder meer gee hulle voorkeur aan die sing van Psalms bo Gesange. Die vernaamste opleidingsentrum is op Potchefstroom.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.

Vorige onderwerp: Dop
Volgende onderwerp: Dordrecht
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:44:48 MGT 2024