Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Donga
Donga [boodskap #121642] Wo, 05 Desember 2018 06:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Donga Kan na een van die volgende verwys:

1. 'n Spoelsloot. Die naam is van Bantoe-oorsprong en beteken ook die kant van 'n huis.

2. 'n Veeltalige Suid-Afrikaanse literêre tydskrif wat tussen 1976 en 1978 in breëbladkoerantformaat uitgegee is. Dis uiteindelik deur die staat verban.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dominiumparty
Volgende onderwerp: Donges, Dr. Theophilus Ebenhaezer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:48:14 MGT 2024