Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dolos
Dolos [boodskap #121640] Wo, 05 Desember 2018 06:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dolos kan na een van die volgende verwys:

1. 'n Metode van waarsêery waarvan toordokters gebruik maak om die toekoms te voorspel en om vermiste eiendom ens. op te spoor. Die naam is waarskynlik afgelei van 'dobbel os'. Die middelvoetbene van skape, bokke, varke en ander diere word gebruik. Later het 'n spel onder die Boerekinders ontstaan, bekend as 'dolosse'. Dit is gespeel met die bene van skape of bokke.

2. 'n Ankervormige betonblok wat gebruik word as seewering om kuste te beskerm. Dit het die vorm van 'n hoofletter H waarvan een arm met 90º gedraai is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dolly
Volgende onderwerp: Dominiumparty
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:09:56 MGT 2024