Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dolly (Wasstamper)
Dolly [boodskap #121639] Wo, 05 Desember 2018 06:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Dolly (wasstamper) is 'n ligte stamper wat in die ou dae gebruik is om gouddraende rots op die Suid-Afrikaanse goudveld te vergruis. Dit het sy oorsprong in Australiƫ, maar die naam is van Suid-Afrikaanse oorsprong.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Doeksteen
Volgende onderwerp: Dolos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:52:44 MGT 2024