Inligting Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Doeksteen is 'n ou Afrikaanse naam vir blou asbes (krosidoliet). So genoem vanweë sy vesels. Dit word onder andere in Suid-Afrika by Kuruman, Pomfret en Marydale gevind. Dit uiters gevaarlik vir mense is en produksie is gestaak.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.