Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Diocesan College (Bishops)
Diocesan College (Bishops) [boodskap #121634] Wo, 05 Desember 2018 06:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Diocesan College (Bishops) is 'n privaat skool vir seuns wat in 1849 in Rondebosch gestig is deur biskop Robert Grey en beliggaam is deur 'n wet van die Kaapse parlement in 1891. Het oorspronklik studente voorberei vir grade, maar het dit laat vaar weens die ontwikkeling van die Universiteit van Kaapstad. Die skoolterrein word beskou as die mooiste geleë in Suid-Afrika en die geboue, veral die Oorloggedenktekenkapél, is die beskouing waardig. Ingevolge die testament van Rhodes is die kollege geregtig op 'n Rhodes-beurs.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dinuzulu
Volgende onderwerp: Dixie, Lady Florence Caroline
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:34:30 MGT 2024