Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dikkop
Dikkop [boodskap #121630] Wo, 05 Desember 2018 05:27
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Dikkop.
'n Dikkop.
Dikkop kan na een van die volgende verwys:

1. Siekte by skape en perde. Dit gaan gepaard met die opswel van die weefsel onder die vel. Dit kan ook die tong laat opswel en om dié rede word dit ook bloutong genoem.

2. Dikkop (Burhinus capensis). Voël met groot kop en baie groot oë. Dit is 'n nagdier en woon meesal in droë dele. Vreet wurms, slakke, paddas, paddavisse, insekte, ens. Lê twee eiers. Minder algemeen is die waterdikkop wat in rivierwalle woon.

3. Dikkop. Suid-Afrikaanse vis.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dik-Dik
Volgende onderwerp: Dingaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:57:53 MGT 2024