Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Diederichs, Dr. Nicholaas
Diederichs, Dr. Nicholaas [boodskap #121627] Wo, 05 Desember 2018 05:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Nicholaas Diederichs was 'n Suid-Afrikaanse Minister. In 1903 op Ladybrand, Oranje-Vrystaat, gebore. Studeer aan die Universiteits-kollege Grey, Bloemfontein, en aan die universiteite van Munchen, Keulen en Leyden. Word lid van die personeel van die Universiteit van die Oranje-Vrystaat en skryf omvattend. Stel besonder belang in die ekonomiese rehabilitasie van die Afrikaner. Word hoof van die Reddingsdaadbond, voorsitter van die Ekonomiese Instituut van die F.A.K. en van die Desimale Muntkommissie. Word parlementslid in 1948 en Minister van Mynwese en Ekonomiese Sake in 1958.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dibeng
Volgende onderwerp: Die Erwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:06:21 MGT 2024