Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dibeng
Dibeng [boodskap #121626] Wo, 05 Desember 2018 05:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dibeng is 'n dorp naby Kuruman, Kaapprovinsie, 26 km noord-oos van Kathu op die oewers van die Ga-Mogararivier. Die naam beteken "die plek van die put" en is afgelei van die Tswanawoord 'deben'. Gestig toe trekboere van die suidelike Vrystaat hulle in 1907 hier gevestig het. Daar is daar baie windpompe op die dorp omdat inwoners hul eie water voorsien. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 500 (270 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dias, BartholomeĆ¼s
Volgende onderwerp: Diederichs, Dr. Nicholaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:00:32 MGT 2024