Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Diamond Field Advertiser
Diamond Field Advertiser [boodskap #121621] Di, 04 Desember 2018 06:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Diamond Field Advertiser is 'n oggendblad wat in 1878 gestig is en drie keer per week verskyn het. Van Mei 1882 verskyn dit daagliks in Kimberley. Tydens die beleg van Kimberley in die Tweede Vryheidsoorlog, is dit onder die moeilikste omstandighede uitgegee.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dhlo-Dhlo-bouvalle
Volgende onderwerp: Kunsdiamant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:57:10 MGT 2024