Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dhlo-Dhlo-bouvalle
Dhlo-Dhlo-bouvalle [boodskap #121620] Di, 04 Desember 2018 06:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Dhlo-Dhlo-bouvalle is antieke bouvalle 30 myl van Insiza-stasie in Zimbabwe (Rhodesiƫ). Beslaan sowat 3 acre. Dit word beskou as jonger as die Zimbabwe-bouvalle en getuig van swakker vakmanskap.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: De Wildt
Volgende onderwerp: Diamond Field Advertiser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:49:36 MGT 2024