Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Devlin-Kommissie
Devlin-Kommissie [boodskap #121611] Di, 04 Desember 2018 06:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Devlin-Kommissie was 'n kommissie van ondersoek wat op 6 April 1959 onder voorsitterskap van regter Devlin aangestel is om verslag te doen oor die onluste in Njassaland (Malawi). Die oorsake van die politieke- en rassewrywing is omvattend behandel in sy verslag waarin hy ook die noodmaatreƫls van die owerheid goedkeur. Dit is op 23 Julie 1959 uitgereik.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Devitt, Harold Napier
Volgende onderwerp: Devon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:29:10 MGT 2024