Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Devitt, Harold Napier
Devitt, Harold Napier [boodskap #121610] Di, 04 Desember 2018 06:24
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Harold Napier Devitt was 'n Suid-Afrikaanse skrywer. In 1873 in Engeland gebore en kom in 1889 na Suid-Afrika. Doen regswerk en veg ook in die Tweede Vryheidsoorlog. Sluit in 1901 aan by die Transvaalse staatsdiens. Word aangestel as magistraat. Dek 'n wye veld oor Suid-Afrikaanse geskiedenis en voltooi ook boeke oor sy herinneringe. Oorlede in 1954.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: De Villiers, Melius
Volgende onderwerp: Devlin-Kommissie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:23:57 MGT 2024