Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » De Villiers, Marthinus Lourens
De Villiers, Marthinus Lourens [boodskap #121608] Di, 04 Desember 2018 06:21
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Marthinus Lourens de Villiers was 'n Suid-Afrikaanse komponis. In 1885 in die Paarl gebore en toon vroeg reeds musiektalent. Skoolopleiding in Wellington en vestig hom as musiekonderwyser op Wepener in die O.V.S. waar hy begin komponeer. Later studeer hy vir predikant en werk op Beaufort-Wes en Simonstad. Hy kry baie aanmoediging van professor W.H. Bell van die Musiekkollege aan die Universiteit van Kaapstad. Sy gedenkwaardigste werk was die komposisie van Die Stem van Suid-Afrika wat deur C.J. Langenhoven geskryf is. De Villiers het die musiek in 1921 geskryf en dit word die nasionale volkslied.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: De Villiers, Jacob Abraham Jeremy (Japie)
Volgende onderwerp: De Villiers, Melius
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:15:21 MGT 2024