Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » De Rust
De Rust [boodskap #121601] Ma, 03 Desember 2018 17:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
De Rust is 'n dorp naby Oudtshoorn in die Wes-Kaap. Gestig in 1900 op die plaas De Rust. Dit is geleë aan die suidelike ingang van Meiringspoort op die N12-nasionale pad. Ongeveer 5 km suidoos van De Rust is die Stompdriftdam in die Olifantsrivier. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,042 (458 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dernburg, Bernhard
Volgende onderwerp: Despatch
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:02:40 MGT 2024