Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Denyssen, Petrus Johannes
Denyssen, Petrus Johannes [boodskap #121598] Ma, 03 Desember 2018 17:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Petrus Johannes Denyssen was 'n regter van die Kaapse Hooggeregshof. Op 18 Augustus 1811 in Kaapstad gebore en studeer in Holland. In 1836 word hy toegelaat tot die Inner Temple en in 1837 tot Kaapse balie. Hy het sy regsloopbaan tydelike opsygeskuif en was tot 1856 sekretaris van die Kaapstadse munisipaliteit. Keer terug na die balie en word in 1865 aangestel in die Oostelike Distrikte. In 1868 word hy regter van die Kaapse Hooggeregshof en tree in 1877 af. Op 15 November 1883 in Duitsland oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Denguekoors
Volgende onderwerp: D'Erlanger, Baron Emile Beaumont
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 21:03:36 MGT 2024