Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Delportshoop
Delportshoop [boodskap #121594] Ma, 03 Desember 2018 17:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Delportshoop is 'n delwersdorp naby Barkly-Wes in die Kaapprovinsie. Die dorp het in die 1870's ontstaan en spoeldiamante word steeds in die gebied herwin. Dit is op die R31-hoofpad, by die Vaalrivier en baie naby die samevloeiing van die Vaal- en die Hartsriviere. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,808 (386 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Delmas
Volgende onderwerp: Delville-Bos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:50:11 MGT 2024