Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Delegorgue, Adulphe
Delegorgue, Adulphe [boodskap #121591] Ma, 03 Desember 2018 16:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Adulphe Delegorgue was 'n Franse reisiger en skrywer. Hy wou 'n prokureur word, maar in plaas daarvan word hy 'n seeman en kom in 1838 aan die Kaap aan waarvandaan hy na Natal reis. Sy objektiewe verslae oor die toestande onder die Voortrekkers, die Zoeloes en die Britte was die gevolg van 'n verblyf van 4 jaar. Dit is in 1847 in Parys gepubliseer onder die titel, Voyage dans l'Afrique Australe, notament dans le territoire de Natal....

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Delareyville
Volgende onderwerp: Delfos, Cornelis Frederick
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:44:11 MGT 2024