Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Delareyville
Delareyville [boodskap #121590] Ma, 03 Desember 2018 16:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Delareyville is 'n dorp naby Lichtenburg in die Wes-Transvaal. Vernoem na generaal J.H. (Koos) de la Rey, beroemde Boereleier wat daar naby gewoon het. Dit is in 1914 gestig as 'n nedersetting vir armblankes wat 'n nabygeleë soutpan moes ontgin, maar het ontwikkel in belangrike mielie- en wolproduserende sentrum. Die N14 nasionale pad loop deur Delareyville. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,298 (1,100 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: De la Rey, Generaal Jacobus Herculaas
Volgende onderwerp: Delegorgue, Adulphe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:56:29 MGT 2024