Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » De Lange, Johannes (Hans Dons)
De Lange, Johannes (Hans Dons) [boodskap #121588] Ma, 03 Desember 2018 14:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Johannes de Lange (Hans Dons) was 'n beroemde Voortrekkerverkenner wat Gerrit Maritz op die Groot Trek vergesel het en ook as 'n verkenner vir Pieter Retief en Andries Pretorius opgetree het. Na die oorwinning oor Dingaan is hy aangestel as amptelike Resident van die Boere by die Zoeloe-koning, Panda. Hy vestig hom later by Ladysmith en geniet groot aansien. In 1860 skiet hy 'n naturel dood en word ter dood veroordeel. In 1861 word hy in die treurigste omstandighede gehang.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Maputobaai
Volgende onderwerp: De la Rey, Generaal Jacobus Herculaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:13:08 MGT 2024