Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » De Doorns
De Doorns [boodskap #121579] Ma, 03 Desember 2018 05:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
De Doorns is 'n dorp in die Heksriviervallei, Wes-Kaap (Kaapland), noordoos van Worcester. Dit is vrugtegebied, en veral druiwe word verbou. Roelof van Hoeting het in 1709 'n lisensie gekry het om sy beeste hier te laat wei. Ander boere het gevolg en teen die einde van die 18de eeu was daar ses plase. Die dorp is uitgelê op die plaas De Doorns boven aan de Hexen Rivier. 'n Dorpsraad is in 1933 ingestel en munisipale status is in 1951 toegeken.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Desimalisasie
Volgende onderwerp: De Hoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:01:54 MGT 2024