Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dennebol
Dennebol [boodskap #121577] Ma, 03 Desember 2018 05:35
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Dennebol.
'n Dennebol.
Dennebol is die naam wat aan die Kaap gegee is vir die keël van die denneboom. Die saad, bekend as dennepitte, is deur die kinders geëet. Sien Sambreelden (Pinus pinea).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: De Blank, Aartsbiskop Joost
Volgende onderwerp: Desimalisasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:03:41 MGT 2024