Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » De Blank, Aartsbiskop Joost
De Blank, Aartsbiskop Joost [boodskap #121576] Ma, 03 Desember 2018 05:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Aartsbiskop Joost de Blank was 'n gewese Anglikaanse Aartsbiskop van Kaapstad. Op 14 November 1908 in Holland gebore. As kind gaan hy na Engeland, ontvang onderwys aan Merchant Taylors School en studeer in die teologie aan Cambridge. Word in 1931 as priester georden en werk in verskeie Engelse gemeentes. Van 1940 tot 1946 was hy leƫrkapelaan en van 1952 was hy biskop van Stepney, Londen, voordat hy in 1957 as Aartsbiskop in Kaapstad aangestel is. In 1963 tree hy af weens swak gesondheid.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Debe-Nek
Volgende onderwerp: Dennebol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:50:40 MGT 2024