Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Debe-Nek (Debenek)
Debe-Nek [boodskap #121575] Ma, 03 Desember 2018 05:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Debe-Nek (ook Dubenek) is 'n skilderagtige gesondheidsoord in die Amatolaberge naby King William's Town, Kaapland. "Debe" is die Khoikhoi woord vir "brak" en die "nek" verwys na die landformasie waardeur die Deberivier vloei. Die Slag van Amalinda tussen Ndlambe en Gaika het in 1818 hier plaasgevind. Die gebied rondom Debenek het 'n kommetjie-landskap wat veroorsaak word deur die reuse-erdwurms wat in hierdie gebied voorkom.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: De Beers Consolidated Mines Ltd.
Volgende onderwerp: De Blank, Aartsbiskop Joost
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:40:05 MGT 2024