Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » De Beers Consolidated Mines Ltd.
De Beers Consolidated Mines Ltd. [boodskap #121574] Ma, 03 Desember 2018 05:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
De Beers Consolidated Mines Ltd. is 'n maatskappy wat deur Cecil John Rhodes, B.I. Barnato, Alfred Beit en hulle vennote gestig is om feitlik die hele diamantbedryf in Suid-Afrika te amalgameer. Die maatskappy is op 13 Maart 1888 met 'n nominale kapitaal van £100,000 gestig om die De Beers-, Kimberley-, Bultfontein- en Dutoitspanmyne oor te neem. Rhodes, Bamato, F.S. Philipson-Stow en Beit was die oorspronklike lewenslange presidente. Die kapitaal het in die 1960's gestyg tot R24,000,000 en sy belange is uitgebrei sodat dit baie ander nywerhede insluit.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: De Beer, Diedrich Arnoldus en Johannes Nicholas
Volgende onderwerp: Debe-Nek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:23:47 MGT 2024