Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » De Beer, Diedrich Arnoldus en Johannes Nicholas
De Beer, Diedrich Arnoldus en Johannes Nicholas [boodskap #121573] So, 02 Desember 2018 17:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Diedrich Arnoldus en Johannes Nicholas de Beer was twee broers wat sedert 1860 die plaas besit het waarop die diamante in 1870 ontdek is wat gelei het tot die stigting van Kimberley ná die groot stormloop. Hulle het dit teen £6,000 (destyds R12,000) verkoop. Hulle name word deur die De Beers-myn en in De Beers Consolidated Mines Ltd. gedenk, hoewel hulle daarna glad nie aan die myn verbonde was nie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: De Barros, João
Volgende onderwerp: De Beers Consolidated Mines Ltd.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:42:15 MGT 2024