Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » De Aar
De Aar [boodskap #121570] So, 02 Desember 2018 17:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
De Aar is 'n dorp en spoorwegaansluiting in die Karoo, 500 myl van Kaapstad. In die jare 1870 deur die Friedlander-broers gestig as 'n halte op 'n plaas wat vernoem is na 'n onderaardse wateraar. Word die aansluiting van die spoorlyne na Oos-Kaapland en die Oranje-Vrystaat. Was tydens die Tweede Vryheidsoorlog 'n krygsbasis vir lord Roberts. In 1914 is 'n spoorlyn van De Aar af na Duits-Suidwes-Afrika teen 'n tempo van een myl per dag gebou. Olive Schreiner het 'n aantal jare lank daar gewoon. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 16,059 (5,340 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Dawson, Geoffrey
Volgende onderwerp: Dealesville
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:02:44 MGT 2024