Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Dawson, Geoffrey
Dawson, Geoffrey [boodskap #121569] So, 02 Desember 2018 17:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Geoffrey Dawson was 'n joernalis en koerantredakteur. Op 25 Oktober 1874 in Skipton-in-Craven, Yorkshire, gebore. Familienaam was Robinson. In 1898 sluit by aan by die Suid-Afrika-afdeling van die Departement Kolonies. Word assistent-privaatsekretaris van Joseph Chamberlain en in 1901 privaatsekretaris van lord Milner. Hy kom saam met sy beroemde "Kindergarten" na Suid-Afrika. Van 1905 tot 1910 was hy redakteur van die Star in Johannesburg. Na sy terugkeer na Engeland in 1912 word hy redakteur van die Londense Times tot sy aftrede in 1941. In 1917 verander hy sy naam na Dawson. Oorlede in 1944.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Davis, Sir Edmund
Volgende onderwerp: De Aar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:52:48 MGT 2024