| Davel [boodskap #121567] |
So., 02 Desember 2018 17:21 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Davel is 'n dorp in Oos-Transvaal (tans Mpumalanga) tussen Bethal en Ermelo. Gestig in 1908 en vernoem na 'n plaaslike boer, J. Davel. Dit is mieliegebied. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 600 (160 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
|